Date: 4/30/2008
Mad Poet 40
...
...
>>>>Download Pic<<<<
Ek is daar!
...ek wag stil, diep gebere in jou
agterkop. Ek fluister vir jou ge-
heime deur die rustelose wind en
doen die 'tango' me jou hart se klop!
...As jy jou oe oop maak, kyk
mooi, want ek kruip weg in die
wit van die plafon en ek streel
saggies oor jou wang soos die
strale van die son, wat deur
donker gordyne net eenvoudig
binne kom!
...My lippe vat vorm in jou
koffie beker se rand! Jou warm
asem vlek saggies die koppie se
kant. En elke slukkie wat jy vat
steek my hart aan die brand!
...Ek is jaloers op jou koffie! en
al waaraan ek kan dink is jou
sagte lip-afdruk op daai d@nerse
koppie se rand!
...Jy mag dalk lag, maar vannag
wens ek jy los n warm wasem
vlekkie op my verweg lippe van
elke slukkie, van elke beker of
glass, waarteen jy jou perfekte sagte
lippe teen plaas!!
The distance is killing me! Your
wolf. Always!
......A......
NEXT/INDEX(new portal)
Blogs
Main